Skip to main content

Welkom by Akademiese Administrasie

Akademiese Administrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studenteadministrasie, die reël van assesserings, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die Almanak en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).​

Ander kampusse

Stellenboschkampus

Mr.jpg
Mnr Ashmind Daniels
Adjunkregistrateur: Akademiese Administrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 4830
Leana-Loxton (Studente Administrasie).jpg
Me Leana Loxton
Assistentregistrateur: Akademiese Administrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 9111