Skip to main content

Registrateur se Verantwoordelikheidsentrum

Registrateur se Verantwoordelikheidsentrum

Die Registrateur se Verantwoordelikheidsentrum (VS) het die volgende fokusareas.

Die VS verseker dat kritieke prosesse volgehou word om aan 'n reeks statutêre en kontraktuele vereistes te voldoen, terwyl professionele en diensgeoriënteerde akademiese administrasie, studenteondersteuning, oorsig-funksie ondersteuning, en regsdienste aan die universiteit se interne en eksterne belanghebbendes verskaf word.

Die VS

bestaan uit die volgende omgewings:

  • Oorsigbestuur, Etiek en Wetlike Nakoming
  • Regsdienste
  • Studente-inligtingstelsel-steun
  • Studentewerwing
  • Aansoeke, Studenteakkomodasie en Kliëntediens
  • Akademiese Administrasie (Stellenbosch- en Bellville Park-kampus)
  • Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)