Skip to main content
#Researchforimpact: Die vorming van die 'laaste'

#Researchforimpact: Die vorming van die 'laaste'

Division for Research Development
20 Augustus 2020

​Wanneer Elizabeth Gunter met een van haar houtskoolstoftekeninge begin, verbeel sy haar hoe sy - met houtskoolgesmeerde vingers - haar onderwerpe se liggame raak.

Net so, as sy haar marmeragtige beeldhouwerk van renosters, olifante of Afrika-wildehond fetusse modelleer, verbeel sy haar dat haar hande aan hul delikate liggame raak, en haar vingers omring die sagte vorms.​

Lees meer hi​er​