Skip to main content

Uitvoerende bestuur

Die Rektoraat (Uitvoerende Bestuur) bestaan uit die Rektor en Visekanselier, Viserektore (elk verantwoordelik vir 'n groot portefeulje), die Bedryfshoof, Registrateur en die Studentedekaan. Hierdie span is verantwoordelik vir die daaglikse bestuur, strategiese beplanning en operasionele uitvoering regoor die Universiteit.


Prof Deresh Ramjugernath on the Rooiplein full hero
Image by: Photo by Stefan Els

Rektor en Visekanselier

Die Rektor en Visekanselier is die hoof- uitvoerende en akademiese beampte en is vir die algehele leierskap en strategiese rigting van die Universiteit verantwoordelik. Die Rektor is voorsitter van die Rektoraat, die uitvoerende bestuurspan.

Prof-Nicola-Smit
Image by: Supplied

Prof Nicola Smit

Waarnemende Bedryfshoof

Prof-Nico-Koopman
Image by: Stefan Els

Prof Nico Koopman

Waarnemende Uitvoerende Hoof: Mensesake 

Prof-Liezl-van-Dyk
Image by: Stefan Els

Prof Liezl van Dyk

Viserektor: Leer en Onderrig


Dr Ronel Retief
Image by: Stefan Els

Dr Ronel Retief

Registrateur
 

Prof Sibusiso Moyo
Image by: Stefan Els

Prof Sibusio Moyo

Viserektor: Navorsing, Innovasie en Internasionalisering


Dr Leslie van Rooi Dean of Students
Image by: Stefan Els

Dr Leslie van Rooi

Studentedekaan