
Humanitêre hulp bring verligting gedurende pandemie
19 Augustus 2020
Woensdag (19 Augustus) is Wêreldhumanitêre dag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en News24, skryf Anika Berning (Departement Ondernemingsbestuur) en dr Callixte Kavuro (Departement Publiekreg) oor die verligting wat humanitêre hulp aan kwesbare mense bring gedurende die COVID-19-pandemie. Klik op die skakels hier onder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.
- Anika Berning (Daily Maverick)
- Callixte Kavuro (News24)