“My wetenskapsopleiding bepaal die manier waarop ek my werk by Ceres Fruit Growers benader”
“By die Universiteit Stellenbosch word jy gedruk om groot volumes werk baas te raak en op 'n sinvolle wyse weer te gee. Dit sal in jou guns tel, ongeag die...
BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie
“Ek dink om in enige wetenskapsveld te werk, moet jy 'n absolute liefde en passie daarvoor hê. Ek glo dat as jy lief is vir wat jy doen, dit nie voel soos...
Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë, metallurge en selfs entomoloë verkoop nie
“Die beste verkoopspersone is diegene wat hulle veld werklik goed ken. Mense sal jou respekteer en meer vertroue in jou hê." – Dewald Noeth, MSc [SJM[1] in...
Wetenskaplike navorsing: van laboratoriumeksperimente tot praktyktoepassings
“Jou loopbaan is jóúne. Hoe vinniger jy jou passie ontdek, hoe makliker sal die geleenthede kom wat reg aan jou passie sal laat geskied" – Dr Nonkululeko...
Loopbane in die wetenskap: toegepaste wiskunde in die bankwese
“Ek geniet die bankwese omdat daar soveel verskillende rolle is wat jy vervul en soveel verskillende mense is waarmee jy daagliks te make het." – Carlien...
Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch wil jou graag hartlik verwelkom as nuwe eerstejaarstudent van 2021.
Ten spyte van al die...
Loopbaankafee vir studente bied aan US alumnus en opvoeder Werner Cloete
Dit was wyle President Nelson Mandela wat Suid-Afrikaners herinner het aan die belangrike rol wat opvoeding speel in die gemeenskap toe hy gesê het, “dit is...
Meer as 600 BSc studente vang graad
'n Kansellierstoekenning en meer as 600 BSc-grade is hierdie week tydens die Fakulteit Natuurwetenskappe se gradeplegtigheid toegeken.
Die...
Meer as 500 BSc-grade toegeken
Meer as 500 grade in die natuurwetenskappe sal tydens die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtighede toegeken word.
Op Donderdag 8 Desember word 17...
Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot
BSc alumnus Eugene Pretorius, het 'n gesogte werk by 'n internasionale biofarmaseutiese diensmaatskappy wie se dienste die volgende insluit: die uitvoer van...