IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei
In die vinnig veranderende wêreld van vandag staan entrepreneurskap uit as ʹn kragtige aandrywer van ekonomiese transformasie. By die Universiteit Stellenbosch...