Popular searches
47 resultate gevind
November Assesserings: tweede geleentheid
November A3 Assesserings: 20/11/25 - 6/12/25
Mid Semester 1 Reses
Mid Semester 1 Reses: 28 Maart - 6 April 2026
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Prof Wikus van Niekerk, Dekaan van Ingenieurswese, nooi u hartlik uit om dié mylpaal in die merkwaardige akademiese reis van Professor Bernard Bekker en
Gedenksimposium: Professor Lis Lange se bydrae tot die hoër onderwys in Suid-Afrika: 'n Kritiese beoordeling
Die Universiteit Stellenbosch en Nelson Mandela-Universiteit nooi u uit na ’n Gedenksimposium ter ere van prof Lis Lange, wat op 8 Oktober 2025 oorlede is.
Wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Openbare lesings oor die wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Somerskool 2026: Klimaat-, migrasie- en gesondheidskoppelvlak
Hierdie somerskool ondersoek die verwantskappe tussen klimaatsverandering, migrasie en gesondheid, en betrek uiteenlopende kundiges om dryfkragte, impakte en
Jaarlikse navorsingsvergadering 2025
19 & 20.11.2025
Seminar
Titel: Opgeloste gasse in boomsap as nuwe eko-hidrogeologiese spoorders
2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word. Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan