Bewaring en bosbou
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin stel landmerk- botaniese kunsversameling van skaars en bedreigde Suid-Afrikaanse plante bekend
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) sal sy eerste permanente kunsversameling, die James & Shirley Sherwood Botaniese Kunsversameling, in Mei...
US Botaniese Tuin floreer ná internasionale akkreditasie
Die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (USBT) is die enigste tuin in Afrika en een van slegs 11 tuine in die wêreld wat as 'n Geakkrediteerde...
Plantversamelingstog
Oor die 200 besonderse en skaars spesies plante is onlangs vir die US Botaniese Tuin versamel. Verskeie kwekers en botaniese tuine gelee in agt van die nege...
Botaniese Tuin oop aande 2016
Die botaniese tuin se oop aande is vanaf die 4de tot die 12de Maart 2016, vanaf 17h00 tot 22h00 saans. Die Katjiepiering restaurant (bespreek vroegtydig asb)...