Sport
Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan
Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree...
Sport
Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie
Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind...
Sport
Stellenbosch-sokkerklub deel van die 2024 Sasol-vroueliga
Die Stellenbosch-sokkerklub kondig met trots aan dat dié klub aan die 2024 Sasol-vroueliga gaan deelneem.
Die Stellenbosch-sokkerklub het die vroue-span van...
Sport
Maties Sokker wen ABC Motsepe Nedbankbeker
Maties Sokker het FN Rangers ná strafdoele met 4-2 geklop om die ABC Motsepe Nedbankbeker-toernooi te wen.
Die pad na die eindstryd was nie te moeilik vir...
Sport
V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith
V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee?
A:...
Sport
Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker
Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel...
Sport
Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter
Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in...
Sport
Sokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat...
Sport
Maties Sokker maak geskiedenis
Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording.
“Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter...
Sport
Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV)...