101 resultate gevind
Maties Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste drie vir die Maties-vrouerugbyspan in hul openingswedstryd van die FNB Varsitybeker...
Maties Sport
Maties se Fogle fokus op tweede FISU Wêreld Universiteitspele
Met sy eksamen agter die rug, kan die Stellenbosch Universiteit-student Jason Fogle nou op sy tennis fokus voordat hy na Duitsland vertrek. Die opkomende tennisspeler van die Stellenbosch Universiteit is onlangs gekies om Suid-Afrika vir...
Maties Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Winterspele ten toon gestel, met uitmuntende vertonings in veral vrouehokkie, netbal en...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Reniel Hugo (Maties Rugby)
Om ’n Matie te wees, is ’n voorreg Varsitybeker-wedstryde Maandagaande in ’n volgepakte Danie Craven-stadion was nie net besonders danksy die atmosfeer nie, maar omdat hy op die veld gehardloop het saam met vriende. Dit is hoe Maties Rugby...
Maties Sport
Kim Coetzee
Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals. Lank voordat die gaste opdaag, sweet sy al met die logistiek, nodige vereistes, verskaffers...
Maties Sport
Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’
As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke welstand – of dit nou joga, meditasie, bewustelike stap of selfs masserings is. En...
Maties Sport
Vroue-rugbyspelers kan taai wees – met geverfde naels
Net soos manrugbyspelers aggressief op die veld en heel ordentlik weg van die speelveld is, kan vroue-rugbyspelers vir 80 minute robuus wees en dan daarna hul naels laat doen, sê Maties Rugby se vroue-span se hoofafrigter, Aneesah Adams....
Maties Sport
Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’
“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma. “Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe te balanseer met professionele sport, maar met die regte ondersteuning is dit...
Maties Sport
Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi. Dit is pure maroenplesier om op Coetzenburg te wees wanneer ons rugbystryders op die veld uitdraf...
Maties Sport
Druk jou nalatenskapstempel af!
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n plakket by die Danie Craven-stadion! Donateurs sal as legendes in eie reg erken...