Skip to main content

Stories

Pascal Guebert

Sport

Building a Competitive Culture: Q&A with New Maties Tennis Coach Pascal Guebert

Q: Congratulations on your appointment. What does this role at Maties Sport mean to you? Pascal Guebert: It is an absolute privilege to be appointed as the Head...
Lees verder
Andrea-de-Waal-2-Crop-scaled.jpg

Sport

Vroue in Sportleierskap – Sy Droom Groot vir Haar Klein Dorp

Deur Jamie Wyngaardt

 

'n Klein dorpie in die Wes-Kaap het beteken dat Andrea de Waal nie soveel geleenthede gehad het om sport te speel soos ander skole dalk sou...

Lees verder
Hannah-Bevis-e1684852606235.jpg

Sport

Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis

Wat het jy studeer? 

BSc Hon in sportprestasie. 

Waarom het jy gekies om dit te studeer? 

Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem...

Lees verder
CHARL DU TOIT

Sport

Maties laat merk by Statebondspele

’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. 

Die byeenkoms was van 28...

Lees verder
6f1084d2-212a-46bb-8ab7-8a795f6b6e2c.jpg

Sport

Terugblik na triomfantelike USSA-toernooi vir Maties Hokkie

Na afloop van ’n suksesvolle USSA-veldtog kyk Maties Hokkie se krag- en kondigsioneringsafrigter Llewellyn Morkel terug na die dele van die Maties Sport Hoë...

Lees verder
Maties-netball-player-Kabuya-keeps-shining-on-the-netball-court.jpg

Sport

Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan

In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys.

Syntiche-Kabuya-1-300x200.jpg
Dié toernooi...
Lees verder
Former-WP-captain-shares-wisdom-at-the-first-Captains-Corner.jpg

Sport

Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie

Deur Jamie Wyngaardt.

Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië