101 resultate gevind
Maties Sport
US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”
Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy...
Maties Sport
Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal
Sy pa, ’n alumnus van die Universiteit Stellenbosch se ingenieursfakulteit, rig die paar af, en hul ma bestuur die span en logistiek.
Maties Sport
Maties-klimmer vierde op SA ranglys
Maties Klim se Jeremy van der Riet het die moeilikste roete baasgeraak by die jaarlikse “Black Diamond Tradathon” – ’n tradisionele rotsklimfees waartydens deelnemers swaartekrag trotseer met fisieke en geestelike krag.
Maties Sport
Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan
Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi.
Maties Sport
Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan
Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is.
Maties Sport
Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan
Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse swemkampioenskap in Stellenbosch aangebied, waar topstudenteswemmers van reg oor die land bymekaargekom het vir twee dae se intense mededinging, persoonlike beste prestasies, en...
Maties Sport
Maties se Laka begin nuwe hoofstuk by Kovsies
Maties Sport Director of Support Services, Jerry Laka will be leaving the department after seven years of being part of the Maroon Machine family.
Maties Sport
Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning
Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die Universiteit Stellenbosch (US) van die adjunk-visekanselier vir navorsing...
Maties Sport
Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier
Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik verswak en het sy na naellope oorgeskakel. Ten spyte van die feit dat haar sig nog meer...
Maties Sport
Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer
Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in iemand se lewe.