Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Global partners discuss G20 digital policy
Image by: Ignus Dreyer

Gebeure

SU bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied wat...
Lees verder
Projek gee ʼn stem aan kinders met kommunikasiebehoeftes

Projek gee ʼn stem aan kinders met kommunikasiebehoeftes

Lede van die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n projek voltooi...

Lees verder
Die 3–4-jaar PhD in Suid-Afrika: ’n Vals ekonomie?

Die 3–4-jaar PhD in Suid-Afrika: ’n Vals ekonomie?

​As ons wil hê ons PhD-gegradueerdes moet help om Suid-Afrika se toekoms te vorm, moet ons hulle voorberei vir meer as net die skryf van 'n tesis. Ons moet...

Lees verder
SA neem die voortou in natuurbewaring danksy reusekorridors

SA neem die voortou in natuurbewaring danksy reusekorridors

​Netwerke van groot bewaringskorridors van natuurlike habitat, wat meestal uit natuurlike grasveld, woude, vleilande en klein riviere bestaan, speel ʼn...

Lees verder
Wêreldhepatitisdag: Ruim hindernisse uit die weg om virale hepatitis teen 2030 te elimineer

Wêreldhepatitisdag: Ruim hindernisse uit die weg om virale hepatitis teen 2030 te elimineer

Wêreldhepatitisdag word jaarliks op 28 Julie herdenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick fokus dr Tongai Maponga & prof Wolfgang Preiser van die...

Lees verder
Om 'n doelgerigte akademikus te word: Skep impak wat saak maak

Om 'n doelgerigte akademikus te word: Skep impak wat saak maak

​Dit is belangriker as ooit tevore vir doktorale akademici vandag om navorsing te doen wat saak maak: navorsingsoplossings vir werklike impak wat verder as die...

Lees verder
Boomplantseremonie simboliseer nuwe toekoms vir Wilgenhof

Boomplantseremonie simboliseer nuwe toekoms vir Wilgenhof

'n Nuwe Kaapse Wilgerboom op die voorste grasperk van die Wilgenhof-manskoshuis op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat op Stellenbosch simboliseer 'n nuwe...

Lees verder