Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Henk Oets
Institusionele nuus
Prof Liezl van Dyk wil al die kolletjies verbind in haar nuwe amp as VR: Akademies
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Akademies, Prof Liezl van Dyk, sien oral patrone: in 14-jaar hoofstukke, priemgetalle en die boog van 'n...