Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Professionalisering van openbare sektor belangrik vir doeltreffende dienslewering – Prof Zwelinzima Ndevu

Professionalisering van openbare sektor belangrik vir doeltreffende dienslewering – Prof Zwelinzima Ndevu

Prof Zwelinzima Ndevu, Direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het...

Lees verder
US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

​Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse...

Lees verder
Nasionale Kinderdag: Belê in ons kinders, realiseer hul regte

Nasionale Kinderdag: Belê in ons kinders, realiseer hul regte

Nasionale Kinderdag is op Saterdag 2 November gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep om die regering...

Lees verder
US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse...

Lees verder
Hoekom die Wilgenhof-debat saakmaak - Voorsitter van die Raad

Hoekom die Wilgenhof-debat saakmaak - Voorsitter van die Raad

Dr Nicky Newton-King, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Daily Maverick oor hoekom die Wilgenhof-debat saak maak. 

Lees die...

Lees verder
Verklaring: Raadsbesluit - Wilgenhof

Verklaring: Raadsbesluit - Wilgenhof

VERKLARINGRaadsbesluit: Wilgenhof 1 November 2024 

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy buitengewone vergadering wat vandag (Vrydag 1...

Lees verder