Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
OK urban open sy eerste franchise-winkel op SU se Tygerberg Mediese Kampus

OK urban open sy eerste franchise-winkel op SU se Tygerberg Mediese Kampus

​Die OK urban gerieflikheidswinkel, deli en koffiewinkel, 'n nuwe innoverende winkelkonsep wat heeltemal kontantloos is, het in Oktober 2024 sy deure op die...

Lees verder
Hardekraaltjie Begraafplaas: Mylpaal-boek herdenk stories van onteiende Tiervlei-Ravensmead-gemeenskap

Hardekraaltjie Begraafplaas: Mylpaal-boek herdenk stories van onteiende Tiervlei-Ravensmead-gemeenskap

'n Mylpaal-boek wat die stories en herinneringe saamvat van 'n byna vergete gemeenskap wat in die voormalige Hardekraaltjie-begraafplaas begrawe is, is...

Lees verder
Prof Lambert Engelbrecht help die lewering van maatskaplikewerk-dienste verbeter

Prof Lambert Engelbrecht help die lewering van maatskaplikewerk-dienste verbeter

Prof Lambert Engelbrecht van die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag...

Lees verder
Gesondheidsgelykheidstoekennings by US aangebied

Gesondheidsgelykheidstoekennings by US aangebied

Vooraanstaande kenners van globale gesondheidsgelykheid het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Biomediese Navorsingsinstituut byeengekom vir...

Lees verder
Wêreldberoertedag: Arbeidsterapeute bevorder oorlewendes van beroertes se lewensgehalte

Wêreldberoertedag: Arbeidsterapeute bevorder oorlewendes van beroertes se lewensgehalte

As beroepswerkers in rehabilitasie bevorder arbeidsterapeute die lewensgehalte van oorlewendes van beroertes deur hul vermoë om alledaagse take uit te voer te...

Lees verder