Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
US-wingerdkundeprojek oor klimaatsverandering verskyn op CNN

US-wingerdkundeprojek oor klimaatsverandering verskyn op CNN

Die internasionale nuuskanaal CNN saai tans ‘n insetsel uit waarin ClimaVin, ‘n projek waarby wingerdkundiges en mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Joy Petersen

'n Dag in die lewe van: Joy Petersen

​Die oorgang van skool na universiteit is dikwels 'n moeilike een. Maar danksy Joy Petersen en haar span van 600 studenteportuurleiers, ontvang die...

Lees verder
Chinese Spring Festival 2022

Chinese Spring Festival 2022

​​We regret that the CISU was unable to provide an Afrikaans translation of this article.

Lees verder
'n Verpligting om 'n verskil te maak

'n Verpligting om 'n verskil te maak

Die artikel, An obligation to make an impact, oor professor Riaan Rudman van die Universiteit Stellenbosch, is in die Mei 2022-uitgawe van Accountancy South...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Selina Seshabela

'n Dag in die lewe van: Selina Seshabela

Selina Seshabela staan aan die stuur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Kontak- en Kliëntedienssentrum, die eerste kontakpunt vir belanghebbendes wat op...

Lees verder