Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof De Villiers op SAfm: SERI gaan baanbrekersnavorsing doen
Op 8 Maart 2022 het prof Wim de Villiers met SAfm se Songezo Mabece, ’n Universiteit Stellenbosch-alumnus, oor onlangse hoëprofielbesoeke aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI)...
Afrika se vermoë om by klimaatsverandering aan te pas belemmer deur gebrek aan data en navorsing
Oor die afgelope drie dekades het Afrika slegs 3.8% van globale befondsing vir klimaat-verwante navorsing ontvang, maar die meeste van dié fondse is aan instansies in Europa en Noord-Amerika toegeken. Dit is ten spyte van die feit dat die...
Opvoedkunde kry nuwe Onderrig en Leer-visedekaan
Prof Michael le Cordeur het in Januarie 2022 diens aanvaar as nuwe visedekaan van Onderrig en Leer in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde. Met hierdie nuwe aanstelling het sy onderwysloopbaan van 41 jaar 'n kringloop...
Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste
Beste studente Ek wil graag aan die begin van die November-assesseringstydperk by die Universiteit Stellenbosch (US) alle studente baie sterkte toewens vir die assesseringstydperk, julle finale studies vir die jaar, die skryf van...
Prof Eugene Cloete fokus op vooruitgang by sy laaste personeelbyeenkoms as viserektor
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie, het by die onlangse personeelbyeenkoms op 9 Maart 'n oorsig gebied van vordering in sy portefeulje gedurende sy tien jaar in dié amp. Prof Cloete se tweede termyn...
ResEd 2022 impakryk en ’n reusesukses
Die Sentrum vir Studentegemeenskappe (SSG) en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) begin elke akademiese jaar met 'n aantal ResEd-werksessies vir alle koshuise as deel van die Verwelkomingsprogram vir eerstejaars...
Prof Dave Drew woon werkswinkel by wat bydrae tot nuwe grandis-projek
Prof Dave Drew het op 28 Februarie 2022 'n werkswinkel bygewoon wat deur Prof Zander Myburg van die Universiteit van Pretoria, in kwaMbonambi aangebied is. Die doel van die vergadering was om belanghebbendes en huidige/potensiële...
Ekolandgoedere ‘dra nie by tot billike volhoubaarheid nie’
Bevorder ekolandgoedere of “groen" omheinde gemeenskappe in Suid-Afrika ekonomiese en maatskaplike volhoubaarheid, of is die fokus net op omgewingsvolhoubaarheid? Is hulle bloot eilande van volhoubaarheid of dra hulle inderdaad tot die...
Verwelkomende kultuur en transformasie is nuwe FGGW-dekaan se prioriteite
Prof Elmi Muller, nuwe Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US), is vasbeslote dat álle FGGW-personeellede en -studente moet voel dat hulle welkom by die US is. In die...
SLT: Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir 2022
Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. Hierdie leergeleenthede is uitsluitlik beskikbaar vir en word...