Breadcrumb
Ewekniefasilitering-kortkursus
Preparing Students to Facilitate and Support Learning
Die kursus oor die Ewekniefasilitering van Leer is 'n opleidingsgeleentheid vir studente wat aktief medestudente help met hulle leer. Hierdie aanbod fokus daarop om eweknie-fasiliteerders toe te rus om medestudente aan te moedig en leer te fasiliteer deur praktiese fasiliteringsvaardighede te ontwikkel, terwyl hulle ook oplet na hulle eie psigososiale welstand.
Hierdie kursus word gratis aangebied en is ontwikkel vir:
Tutors & demis
Module-assistente
Leerassistente
Onderrigassistente
Assesseringassistente
Aanbod:
Na voltooiing van die kortkursus sal jy erkenning op jou akademiese studierekord ontvang as ’n US- Ewekniefasiliteerder.
Jy bepaal die tempo van die opleiding maar ons beveel 1.5 notionele ure per week aan.
Modus:
Asynchrone aanlynleer
Die opleiding het ten doel om:
Ewekniefasiliteerders vertroud te maak met hul verantwoordelikhede, asook die tegniese en administratiewe vaardighede wat hulle benodig.
Ewekniefasiliteerders in te lig oor die verskillende studentesteundienste wat aan US-studente beskikbaar is.
Ewekniefasiliteerders toe te rus met die nodige leerfasiliteringsvaardighede.
Ewekniefasiliteerders ’n veilige ruimte vir leer en refleksie te bied.
Wat is vir my daarin?
Jy sal ’n geakkrediteerde ewekniefasiliteerder word wat deur die US erken word.
Jy sal vaardighede in grensbestuur ontwikkel en meer veerkragtig en aanpasbaar word in ewekniefasiliteringsessies.
Jy sal die ontwikkeling van studente bevorder en praktiese vaardighede toepas wat studente se selfdoeltreffendheid aanmoedig.
Jy sal ’n ontwikkelde ewekniefasiliteerder wees wat ’n betrokke leier is (nuuskierig, geïnteresseerd en passievol oor leer).
Jou vaardighede sal ontwikkel word (professionaliteit, inter- en intrapersoonlike vaardighede en sosiale intelligensie).
Aansoekproses:
Jy mag slegs vir hierdie geleentheid aansoek doen nadat jy as ’n ewekniefasiliteerder in jou departement of afdeling aangestel is.
Dien eers ‘n aansoek in vir ’n ewekniefasiliterings- (tutorskap-) geleentheid binne jou departement of fakulteit wanneer dit geadverteer word.
Sodra jy deur jou departement of fakulteit gekies is, moet jy inskryf vir die Peer-to-Peer Facilitation of Learning Training-kortkursus deur:
Jou fakulteit of departement se tutor-koördineerder te kontak om vir die kursus aansoek te doen.
Alternatiewelik kan jy Sheena October kontak by [email protected].
Vir meer inligting oor eweknieleerfasilitering, klik hier.
Sluitingsdatums vir aansoeke:
Daar is geen sluitingsdatum vir aansoeke om vir hierdie kursus in te skryf nie.
Upon completion of the short course, you will receive academic transcript recognition as an SU peer facilitator.
Self-paced training with a recommended 1.5 notional hours per week.
- Asynchronous online learning (SunLearn)
Familiarize peer facilitators with their responsibilities and technical and administrative skills.
Inform peer facilitators on the various student support services available to students at SU.
Equip peer facilitators with the prerequisite facilitation of learning skills.
Provide peer facilitators with a safe space for learning and reflection.
You will become an accredited peer facilitator recognized by SU.
You will have boundary-setting skills and become resilient and adaptive in peer facilitation sessions.
You will promote the development of students and apply practical skills that encourage students' self-efficacy.
You will be a developed peer facilitator who is an engaged leader (curious, interested, and passionate about learning).
Your graduate attributes will be developed (professionalism, inter-/intrapersonal skills, and social intelligence).
You may only apply for this opportunity once you have been appointed as a peer facilitator within your department or division.
You should first apply for a peer facilitation (tutorship) opportunity within your department or faculty when advertised.
Once selected by your department or faculty, you should enroll in the Peer-to-Peer Facilitation of Learning Training short course by:
Contact your faculty or department tutor coordinator to apply for this course.
Alternatively, you can contact Miss Sheena October at [email protected]
There is no closing date for applications to enroll in this course.
For more information on the Peer-to-Peer facilitation short course click here.
Navrae:
Click here for more info: |
| P2P Facilitation of Learning Info Document 2025 |