Skip to main content

OLA Hulpbronne

Welkom by die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) se hulpbronkern oor onderrig-leer-assessering (OLA)! Hier bied ons jou 'n omvattende versameling hulpbronne om jou op jou onderrigreis te lei en te bemagtig.

 

Belangrike kenmerke van ons OLA-hulpbronversameling:

  • KI in OLA by die US: Verskeie hulpbronne wat gebruik kan word om verantwoordelike KI-gebruik in die hoër onderwys te meet en aan te moedig.

     

  • Die DeLTA-raamwerk: 'n Raamwerk wat akademici deur die herhalende en sikliese proses van OLA-ontwerp, -fasilitering en -refleksie by die US lei.​

     

  • 'n Kitsgids oor OLA by die US: Die gids lei jou in 'n japtrap na inligtingsbronne, advies en ondersteuning vir jou werk as dosent.

     

  • Institusionele en Nasionale Beleide: Kry toegang tot belangrike US-beleide, verslae en skakels na nasionale hoëronderwysraamwerke en -beleide.

Various resources that can be used to measure and encourage responsible AI use in higher education.

A framework that guides academics through the iterative and cyclical process of designing, facilitating, and reflecting on TLA at SU, towards promoting a transformative student learning expeerience in service of society. 

Access key SU policies, reports, and links to national higher education frameworks and policies.