Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"
Die Afdeling Sosiale Impak van die Universiteit Stellenbosch (US) staan onder leiding van Ernestine Meyer-Adams. Sy is passievol oor die US se waardes van uitnemendheid, deernis, verantwoordbaarheid, respek en billikheid, en het een groot...
Trollie-uitdaging van fakulteite
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe neem aan die universiteitswye trollie-uitdaging deel om geld in te samel en skenkings van nie-bederfbare voedsel, toilet- en sanitêre ware bymekaar te maak vir studente wat dit nodig het. Die...
Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt
Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir die Universiteit Stellenbosch se Tuiskoms sakeontbyt wat op Vrydag 9 September om 09:00 by die Adam Small-teaterkompleks plaasvind. Die Alumnikantoor in vennootskap met die Stellenbosch...
SOL Seminaar: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum
Onderwerp: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum Aanbieder: Prof Faadiel Essop “Hoe kan wetenskaplikes in hulle opleiding beter toegerus word om in 'n postwaarheidswêreld...
Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman
Suid-Afrikaanse dokters moet onthou dat hulle in ʼn samelewing werk waar daar baie lyding is. Hulle moet terugdink aan hoekom hulle dokters geword het en hulle medemens met liefde, welwillendheid, deernis en barmhartigheid bedien, en “onthou...
Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?
Kunsmatige intelligensie (KI) het in 'n groot mate deel van ons alledaagse lewens geword namate ons toenemend daarvan afhanklik is. Moet ons bang wees vir KI en die tempo waarteen dit vorder? Sal ons beheer oor ons toekoms verloor of sal KI...
#USVroue: Dr Nyambura Mwagiru – “Beweeg stap vir stap nader aan jou drome"
Dr Nyambura Mwagiru is die hoof van Tygerberg Internasionaal in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Om die Universiteit Stellenbosch (US) se internasionaliseringsmandaat te bevorder is 'n uitdagende, ingewikkelde en...
Bydraes van US akademici vereer met toekennings vir navorsingsuitnemendheid
Die toekenningseremonie vir Navorsingsuitnemendheid is op Maandag 29 Augustus 2022 by die US Museum gehou. Die toekennings is oorhandig aan US-navorsers wat die grootste bydrae tot geakkrediteerde publikasies gelewer het (gebaseer op...
Navorsing met impak ten toon gestel by FGGW se 66ste Akademiese Jaardag
Klimaatsverandering is tans die grootste bedreiging vir die mensdom en globale gesondheid. Dit raak die hele wêreld en dit het geen respek vir grense nie. Die Amerikaanse Centres for Disease Control and Prevention (CDC) het gewaarsku dat...
Nuwe viserektor oorgehaal om impak van US se navorsing, innovasie en nagraadse studie uit te brei
Prof Sibusiso Moyo is die Universiteit Stellenbosch se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie. Sy sluit haar vandag amptelik by die Universiteit aan. Prof Sibusiso Moyo se onderwys- en beroepsagtergrond was die perfekte...