7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Staff
US help SA voorberei op koolstofverwydering om aardverwarming te bekamp
Die Universiteit Stellenbosch het na vore getree om een van die mees betwiste, maar noodsaaklike gebiede van die respons tot aardverwarming te lei – koolstofdioksiedverwydering. ʼn Eerste nasionale werkswinkel om Suid-Afrika hierop voor te...
Maties Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale...
Stellenbosch University
Mohale daag Suid-Afrikaners uit: Watter soort leiers kies ons?
Prof Bonang Mohale het die 14de jaarlikse Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS)-erelesing gelewer. Die FVZS-instituut is in 2011 gestig om die nalatenskap van wyle dr Frederik Van Zyl Slabbert, 'n voormalige US-kanselier en politieke leier, te...
Stellenbosch University
'n Doktorsgraad gedryf deur doelgerigtheid en deursettingsvermoë
Dr Luphiwo Mduzana het 'n doktorsgraad in gesondheidswetenskappe-rehabilitasie verwerf. Rolmodel vir opkomende mediese ortotiste en prostetici. Hy hoop sy prestasie gee ortotika en prostetika in Suid-Afrika ʼn hupstoot.
Economic and Management Sciences
King V-padskou ondersoek die toekoms van korporatiewe bestuur en praktiese bestuursraadtoepassing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs (12 Maart 2026) die King V-padskou aangebied, waar ’n gesiene paneel van kundiges byeengekom het om die implikasies van die onlangs bekendgestelde korporatiewe bestuursverslag te ontleed en te...
Stellenbosch University
Teologie-gegradueerde bewys dat onderwys geen vervaldatum het nie
Toe ’n tienerswangerskap en vroeë ouerskap soos ’n tweesnydende swaard gevoel het, het Noku Katom ’n lewensveranderende besluit geneem. Sy het onlangs cum laude met ’n meestersgraad in praktiese teologie (gemeenskapsontwikkeling) aan die...
Stellenbosch University
Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
Retha Smit se lewenslange vasberadenheid lei tot PhD op 67
Prestasie is die hoogtepunt van dekades se toewyding aan navorsing en leer. Maak vier kinders groot as enkelouer. Navorsing wil help om lewens van skisofrenielyers te verbeter.
Stellenbosch University
70 jaar van genesing, wetenskap en menslikheid by FGGW-gala gevier
Die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het sy 70ste herdenking gevier met ’n gala-aand by die Instituut vir Biomediese Navorsing op die Tygerberg-kampus. Sprekers het besin oor die fakulteit se nalatenskap van...
Stellenbosch University
US se OLA-dag kyk na die toekoms van leer en onderrig in die era van KI
In aanloop tot die US se Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie (17 en 18 November), het die US se heel eerste Onderrig-Leer-Assessering-Dag akademici, bedryfsvennote en spesialiste in hoër onderwys byeengebring om oor die...