7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Topstudente in Chinees wen groot in Naspers-toekennings
Topstudente in Chinees aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs by 'n kleurryke toekenningsgeleentheid vereer en met groot pryse – wat 'n reis na China insluit – beloon. Die pryse is deur Naspers geborg. Gaste is by die galadinee...
Stellenbosch University
Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde
Die voormalige Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, prof Jimmy Volmink, het gedurende sy lang, roemryke loopbaan talle eerbewyse ontvang. Hierdie lysie het onlangs langer...
Stellenbosch University
Prof Johann Scholtz beklee Suid-Afrika se eerste leerstoel in Finansiële Reguleringsreg
Professor Johann Scholtz, 'n internasionaal erkende kenner van finansiëledienstereg en -regulering, is aangestel as die Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die navorsingsleerstoel, wat...
Stellenbosch University
Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023
Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n sleutelfiguur in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging, en sy vrou, Rose, 'n toegewyde...
Stellenbosch University
US vier uitstaande studenteprestasies by jaarlikse Rektorstoekennings
'n Rekordgetal van 87 studente is vanjaar vir hulle uitstaande prestasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Die rooi tapyt is Donderdag (15 Oktober) by die Stellenrust...
Stellenbosch University
Russel Botman-gedenklesing vier tiende jaar by US
Die tiende Russel Botman-gedenklesing wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het sy nalatenskap van hoop en transformasie gevier. Die geleentheid het hulde gebring aan prof Russel Botman se blywende impak op leierskap en sosiale...
Stellenbosch University
Dringende optrede nodig om kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te ondersteun
Kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede word agtergelaat. Vroeë opsporing, identifikasie en intervensie is nodig. Gestremdheid moet in beleide oor vroeë kinderontwikkeling geïntegreer word.
Staff
Prof Lis Lange onthou vir haar integriteit, intellek en ontembare gees
Die Universiteit Stellenbosch het prof Lis Lange vereer vir haar intellek, integriteit en lewenslange toewyding aan transformasie in hoër onderwys. Sprekers, insluitend Prof Deresh Ramjugernath, het haar onthou as ‘n dapper en beginselvaste...
Economic and Management Sciences
Van ponskaarte tot 24/7-labs: Johan van Rooyen neem afskeid van US
Van ponskaarte tot 24/7-labs: Johan van Rooyen neem afskeid van US
Stellenbosch University
Pandemie lei tot transformerende akademiese reis vir dr Joy Petersen
Joy Petersen se doktorale navorsing lê bloot hoe eerstegenerasie-studente agentskap en intellektuele deugde te midde van die ontwrigtings van Covid-19 ontwikkel het. Haar studie werp lig op die transformerende krag van humaniserende...