7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Frank Tanser kyk in diepte na MIV-stryd in Suid-Afrika
Prof Frank Tanser, Direkteur van Bevolkingsgesondheidsinnovasie in die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 23 April 2024 sy...
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld op kampus: die rol van die universiteit
Suid-Afrikaanse universiteite is deel van 'n samelewing waar ontsettende hoë vlakke van geweld gepleeg word – 'n enorme deel daarvan teen vroue. Die verantwoordelikheid om hierdie ernstige probleem aan te spreek lê nie slegs by die...
Stellenbosch University
African Food Dialogue oor voedselpryse: Trae groei by kinders gebeur nie oornag nie; hul honger is chronies
Dit kos minstens R800 per maand om seker te maak 'n kind eet genoeg voedsame kos om voldoende te groei en te ontwikkel. Ongelukkig is Suid-Afrika se kindertoelaag slegs R480 – geld wat versorgers ook vir ander uitgawes moet gebruik. Dis...
Stellenbosch University
Vroue in STEM los werklike probleme op
Vroulike wetenskaplikes dra by tot oplossings vir werklike probleme en ook tot buigsame denkwyses. Vroue bevorder wetenskap in die akademie en deur entrepreneurskap en produkontwikkeling. Mentorskap, breër blootstelling, en meer inklusiewe...
Maties Sport
US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”
Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stefan Engelbrecht keer terug na FGGW as nuwe Senior Direkteur: Besigheidsbestuur
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe verwelkom Stefan Engelbrecht terug as die nuwe Senior Direkteur: Besigheidsbestuur. Engelbrecht neem die leisels oor van sy mentor, mnr Eben Mouton, wat na meer as 20 jaar diens by die...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...
Stellenbosch University
‘ ’n Misdaad vergaan nie’: Afrikadag-lesing vra vir radikale slawerny-reparasies
Dr Panashe Chigumadzi, ’n geskiedkundige en skrywer, was die spreker by die Universiteit Stellenbosch se 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing. Chigumadzi dien as rapporteur vir die Afrika-Unie se komitee van kenners ten opsigte van reparasies...
Stellenbosch University
Literêre reuse ondersoek skryfwerk, mag en tuishoort in Kanselierslesing
Twee Nobelpryswenners uit Afrika, J.M. Coetzee en Abdulrazak Gurnah, het gepeins oor hoe Afrika “die wêreld skryf”. Die gesprek het Engelstalige oorheersing, veeltalige realiteite en vertaling as die dryfvere van ’n globale literêre...
Stellenbosch University
UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus
Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat uitgeloop het op die amptelike bekendstelling van die UNESCO-leerstoel in...