7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Students
US versterk ondersteuning vir studente met registrasie- en finansieringsuitdagings
Die US het die Studenteskuldwerkgroep (SSWG) ingestel om studente met historiese skuld en wat sonder finansiële ondersteuning nie vir 2026 sou kon registreer nie, te ondersteun. Die Universiteit het meer as 95% van die NSFAS-verwante...
Innovation and Commercialisation
Die Neelsie op Vyftig: 'n Studentedroom, 'n halfeeu later
Vanjaar word die Neelsie Studentesentrum 50 jaar oud. Vir geslagte Stellenbosch-studente was dit 'n plek om te eet, te gesels, te vergader en eenvoudig te wees.
Stellenbosch University
Biotegnologie-afwentelmaatskappy van die US wen by SWEAT Afrika 2026
Urobo Biotech het die eerste prys van R100 000 by die hoëprofiel tweedaagse geleentheid ingepalm. Die geleentheid het meer as 100 innoveerders en 50 beleggers bymekaargebring om baanbrekertegnologieë te verken. Nog twee afwentelmaatskappye...
Stellenbosch University
US steeds onder bestes op invloedrykste wêreldranglys vir universiteite
Die US verskyn as een van die beste universiteite ter wêreld op die jongste Times Higher Education -wêreldranglys vir universiteite Dit is onder die top 350 tersiêre instellings Dit is tweede in Suid-Afrika
Maties Sport
Maties wil VB-geskiedenis herskryf
Kabamba Floors en sy FNB Maties-rugbyspan is twee seges weg om hul name in die geskiedenisboeke van die FNB Varsitybeker-toernooi te verewig as die eerste span wat die gesogte trofee ses keer kon wen. In die eerste van die twee...
Maties Sport
Floors sien uit na sy eerste Varsitybeker-toernooi as hoofafrigter
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge vir die toernooi. Nadat Floors in Julie verlede jaar as hoofafrigter oorgeneem...
Maties Sport
Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand
2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport. Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties Netbal-alumni Nichole Taljaard en Nicola Smith het die Proteas in die eerste...
Maties Sport
Opgradering met oog op groter prentjie
Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. Ses netbal buitebane, twee veeldoelige buitebane saam met die Coetzenburg-sentrum en...
Maties Sport
Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand
In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven-stadion deeglik met 46-35 geklop. Die Stellenbosch-span bevind hom nou net drie punte...
Maties Sport
'n Dag in die lewe van Sean Surmon
As adjunkdirekteur van Hoë Prestasie by Maties Sport, is Sean Surmon passievol daaroor om student-atlete te help om hul sportdoelwitte te bereik.