7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr. Adefemi Alade verwerf die eerste posisie in die IAWS Doktorale Toekenning en Medalje vir 2022
Die Internasionale Akademie vir Houtwetenskap (IAHW) het onlangs aangekondig dat Dr. Adefemi Alade die eerste posisie in hul doktorale toekenning en medalje vir 2022 verwerf het. Met hierdie toekenning wil die IAHW erkenning gee aan...
Stellenbosch University
Wêreldvoedseldag: Bevorder inheemse voedselsoorte om voedselonsekerheid, wanvoeding aan te spreek
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. US-kenners het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle beklemtoon waarom inheemse voedselsoorte bevorder moet word.
Stellenbosch University
Meertaligheid breek taalgrense af
Internasionale Moedertaaldag is op 21 Februarie gevier. Moedertaalonderrig is belangrik vir leerdersukses. Meertaligheid moet in alle sfere van die samelewing bevorder word.
Faculty of Engineering
ReSurfify aangewys as die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), ReSurfify, is die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
Stellenbosch University
Wêreldomgewingsdag beklemtoon belangrikheid van volgehoue klimaataksie
Wêreldomgewingsdag is op 5 Junie gevier. Kenners aan die US het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle het die belangrikheid van volgehoue klimaataksie beklemtoon.
Stellenbosch University
Wêreldoseanedag: Oseaanbewaring belangrik vir mense en ekosisteme
Wêreldoseanedag was op 8 Junie. Kenners aan die US het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle het belangrike oseaanverwante kwessies uitgelig.
Stellenbosch University
Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
US-hackathon dubbel so groot vanjaar
Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap-uitdaging ingesluit is in die tweede, jaarlikse US hackathon met finansiële tegnologie...
Stellenbosch University
Fourie-verslag: bewerings teen Rektor ongegrond
2 Desember 2019 Mediaverklaring Fourie-verslag: bewerings teen Rektor ongegrond Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is van enige blaam onthef ná 'n ondersoek na beweringe dat hy probeer...
Stellenbosch University
Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US
4 Junie 2021 Terugvoer vanaf die IKBV Beste kollegas en studente 'n Streng waarskuwing om waaksaam te bly teen die bedreiging van COVID-19, is Donderdag, 3 Junie 2021 by die vergadering van die US se Institusionele Komitee vir...