330 resultate gevind
Stellenbosch University
Bekoring met insekte lei tot PhD
Die nederige dog vlytige miskruiers van die Karoo is belangrike klein kewertjies wat groot navorsingsaandag verdien. Aan die woord is Lavhelesani (Lavhe) Simba, wat Maandag, 14 Desember haar doktorsgraad by die Fakulteit AgriWetenskappe se...
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde laat haar nie deur breingewasse onderkry nie
Elke nou en dan ontmoet 'n mens iemand wie se lewensverhaal werklik inspirerend is. Een so 'n persoon is dr Amy Martin van Durbanville. Haar wêreld is in haar tienerjare omvergegooi toe sy op 14, 17 en 18 met lewensgevaarlike breingewasse...
Stellenbosch University
PhD-student se navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae
Om op 26-jarige ouderdom reeds 'n PhD te behaal, is 'n reuseprestasie, maar wat dr Steve Chingwaru se gradeplegtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog merkwaardiger maak, is sy baanbrekende geomatallurgienavorsing wat...
Stellenbosch University
US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg
In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n prysenswaardige prestasie deur 'n beskeie Universiteit Stellenbosch (US) student...
Stellenbosch University
US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg
In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n prysenswaardige prestasie deur 'n beskeie Universiteit Stellenbosch (US) student...
Stellenbosch University
Registrasie vir 2018 gaan voort soos beplan
19 Desember 2017 Universiteit Stellenbosch reageer op President se aankondiging oor studentegelde Terwyl daar groter duidelikheid nodig is oor 'n hele aantal sake wat in President Jacob Zuma se aankondiging oor gratis hoër onderwys vir arm...
Stellenbosch University
US eredoktorsgrade aan uitstaande individue
Die Universiteit Stellenbosch (US) verleen elke jaar eredoktorsgrade aan uitstaande individue van Suid-Afrika en internasionaal. Die eregrade erken en beloon uitnemendheid in 'n verskeidenheid terreine en identifiseer dié individue as...
Stellenbosch University
Prof Danie Brink aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe
In Julie vanjaar het prof Danie Brink twee uiteenlopende uitdagings aangevat. Die een was om die moordende Bergrivier Kanomarathon vir 'n tweede keer aan te pak. Die ander was om die uitdaging te aanvaar om as dekaan die Universiteit...
Stellenbosch University
#USVroue: Dinamiese ma-en-dogter-duo vind inspirasie in sosiale geregtigheid
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
Dr Ronita Mahilall wil aandag vestig op palliatiewe en spirituele sorgdienste
Toe dr Ronita Mahilall, hoof-uitvoerende beampte van St Luke's-gekombineerde hospies in Kaapstad, haar geliefde man en seun 14 jaar gelede verloor het, het sy antwoorde op haar vrae oor die lewe, die dood en wat ná die dood gebeur, gesoek...