8342 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Responsibility Centre Operations and Finance
US se projek vir wateroptimalisasie internasionaal erken
Die Universiteit Stellenbosch se volhoubare wateroptimiseringsprojek is aangewys as die naaswenner in vanjaar se International Sustainability Campus Network (ISCN)-toekennings. Die US se Fasiliteitsbestuur-afdeling het die water...
Responsibility Centre Operations and Finance
Leerders kan SU Advantage kry vir slegs R99pm
Die Universiteit Stellenbosch se SUNCOM-afdeling in vennootskap met sy Sentrum vir Pedagogiek (SUNCEP) bied hoërskoolleerders toegang tot sy aanvullende opvoedkundige platform US Advantage vir R99 per maand vir 'n jaar as 'n openingsaanbod...
Responsibility Centre Operations and Finance
Die Universiteit Stellenbosch skep nuwe aansoekportaal vir kollateraal-gesteunde studielening vir studente met finansiële uitdagings
Om die finansiële uitdagings wat studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) befonds word en deel is van die sogenaamde “vermiste middel" aan te spreek, het die Universiteit Stellenbosch (US)'n nuwe, toegewyde...
Responsibility Centre Operations and Finance
Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou
Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat binnekort 'n hibriede 15,12kw fotovoltaïese (PV) stelsel sal ontvang wat die...
Responsibility Centre Operations and Finance
Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings
'n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit Stellenbosch in Julie besoek vir 'n werksessie om groen energie-oplossings vir die skool se 105 hektaar-grootte kampus te vind...
Faculty of Arts and Social Sciences
The University of Venda appoints Stellenbosch University alumnus Professor Fulufhelo (Fulu) Netswera as Vice Chancellor Research and Postgraduate Studies
Vanaf 1 Oktober 2025 het Fulu die nuwe rol van Adjunk-Visekanselier Navorsing en Nagraadse Studies aan die Universiteit van Venda aanwar en sien daarna uit om die navorsingskultuur van daardie universiteit ten goede te verander.
Stellenbosch University
Wêrelddiabetesdag: Werkplekke, gemeenskapsgerigte primêre sorg kan diabetes bekamp
Wêrelddiabetesdag was op 14 November. Diabetes neem vining toe in Suid-Afrika. Werkplekintervensies en gemeenskapsgerigte primêre sorg kan dit help keer.
Responsibility Centre Operations and Finance
Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus
Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur om hierdie entrepreneuriese inkubasie-spilpunt vanaf 1 Julie 2023 te lei...
Stellenbosch University
Twee US-graduandi verruil Eikestad in 2026 vir Oxford as Rhodes-beurshouers
Twee US studente benoem as Rhodes-beurshouers. Beurse is al aan bykans 1 000 uitmuntende gegradueerdes van universiteite in Suider-Afrika toegeken om hulle studie aan die wêreld se voorste universiteit voort te sit. Die nasionale...
Economic and Management Sciences
BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack
BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack