7875 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Engineering
US-ingenieurstudent aangewys as 2025 Google PhD-genoot
Simon Malan, ’n student in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch (US), is as 2025 Google PhD-genoot aangewys. Sy navorsing ondersoek hoe berekeningsmodelle woorde uit ’n taal kan leer bloot deur na...
Faculty of Engineering
Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys
Universiteit Stellenbosch-alumnus Christopher Erasmus, is internasionaal erken as die wenner van die 2025 Bosbou-Innovasieprys by die Voedsel- en Landbou-organisasie se Wêreldvoedselforum.. Vir sy meestersnavorsing het Christopher ’n...
Stellenbosch University
Trane van vreugde vir Ubuntu-gegradueerdes
Trane van vreugde, breë glimlagte en ’n algemene gevoel van prestasie was Donderdag (23 Oktober 2025) aan die orde van die dag op ’n spesiale geleentheid by die Brandvlei Korrektiewe Sentrum net buite Worcester. Vriende, families en dosente...
Faculty of Medicine and Health Sciences
E2D-samewerking verseker dat die beste bewyse besluitneming vir gesondheidsorg-beleid inlig
Die E2D-samewerking het ten doel om kapasiteit vir besluitneming oor gesondheid en maatskaplike sorg te ondersteun en te bou. Die projek sal tydige en reagerende bewyse vir doeltreffende en billike gesondheidsdienste en -stelsels lewer.
Stellenbosch University
US help fasiliteer entrepreneuriese innovasie met hoë-impakwerkswinkel
US en KSUT bied saam ’n hoëvlakwerkswinkel oor die bou van entrepreneuriese universiteite in die SAOG-streek aan. Die vierdaagse Erasmus+-inisiatief verenig die akademiese wêreld, nywerheid en regering om saam innovasiegedrewe kurrikulums...
Stellenbosch University
US ‘deel’ weer in die pret van die Toyota Stellenbosch Woordfees
Die US se bemarkingspan bied 'n dinamiese betrokkenheidshub by die Konservatorium-amfiteater aan. Die Ongehoord-reeks, asook die Studentediskoersreeks en die Wetenskapskafee word in hierdie ruimte aangebied. Bywoning vir hierdie...
Stellenbosch University
Dringende optrede nodig om kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te ondersteun
Kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede word agtergelaat. Vroeë opsporing, identifikasie en intervensie is nodig. Gestremdheid moet in beleide oor vroeë kinderontwikkeling geïntegreer word.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Van der Zalm ontvang EDCTP se Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara
Marieke van der Zalm, medeprofessor in Pediatrie en Kindergesondheid van die Desmond Tutu Tuberkulosesentrum, is vanjaar se ontvanger van die Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara. Die prys word toegeken deur...
Stellenbosch University
US se mediabestuurder met gesogte gemeenskapstoekenning vereer
Die Universiteit Stellenbosch se mediabestuurder, Martin Viljoen, is vir sy meer as twee dekades se diens aan die media en gemeenskapsbetrokkenheid vereer. Die e'Bosch-eretoekennings vier individue wat gemeenskapsbande versterk en plaaslike...
Stellenbosch University
US-wetenskaplike ontvang R12 miljoen-toekenning vir navorsing oor gestremdheid
Dr Zara Trafford het ʼn vroeëloopbaan-toekenning van Wellcome Trust ontvang. Sy is die eerste US-ontvanger van hierdie toekenning. Haar projek fokus op gestremde jongmense in gemeenskappe met beperkte hulpbronne.