8342 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle studente ’n insiggewende, inklusiewe en transformerende...
Stellenbosch University
PRONTAK 2024
Vanjaar se PRONTAK-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop. Twee-en-sestig (62) deelnemers uit nege (9) fakulteite en een (1) sentrum het vir die...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteit beginonderneming Gradlinc groei sterk in eerste jaar
Die Universiteit Stellenbosch se beginmaatskappy Gradlinc – 'n dinamiese en innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – het in net meer as 'n jaar al 'n stewige 4 200 studente en 250 maatskappye op sy platform...
Stellenbosch University
Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland
Vir Sabrina Majchrzak was 'n semester aan die Universiteit Stellenbosch meer as net 'n avontuur – dit was 'n lewensveranderende ervaring wat uiteindelik gelei het tot die skep van 'n aanlyn wynwinkel met die doel om die vreugde en plesier...
Stellenbosch University
Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023
Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n sleutelfiguur in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging, en sy vrou, Rose, 'n toegewyde...
Stellenbosch University
Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots
Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese reis voltooi toe hulle die podium by die Coetzenburg-sentrum bestyg het om hul...
Stellenbosch University
Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie
Sedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie byeenkom om die wonderlike stories wat ons oor Stellenbosch het te vier terwyl...
Stellenbosch University
SA se eerste Global Minds PhD-student vang graad
Lees die volle artikel in Engels.
Stellenbosch University
Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas
Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ’n dompelskoot in die akademiese arena aan te teken. Die Maties Sportman van die Jaar vir 2023 het 14 Desember sy nagraadse...