101 resultate gevind
Uitnodiging: Die Walter Parry Gedenklesingreeks
UITNODIGING Die Walter Parry Gedenklesingreeks Ter ere van mev. Eva Johnson
Openbare lesing: Van sterre na selle - optiese beelding op verskillende skale
Ter viering van die Internasionale Dag van Lig, die Stellenbosch Studente Laser Studente-tak nooi jou vriendelik uit na 'n openbare lesing deur Prof. Pieter
8ste Afrikadag-lesing
Sluit by ons aan vir die 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing deur die bekroonde skrywer, geskiedkundige en kulturele kritikus, dr Panashe Chigumadzi.
OLA Dag | 18 Mei 2026
Sluit by ons aan vir ’n dinamiese Onderrig-Leer-Assessering (OLA)-dag wat bestaan uit gesprekke, gedeelde praktyke, idees, innovasie en navorsing, met ’n
Intreerede: Professor Craig McGregor
Sluit by ons aan vir prof Craig McGregor se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Intreerede: Professor Riaan den Haan
Sluit by ons aan vir prof Riaan den Haan se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Intreerede: Professor Tammy Robinson-Smythe
Sluit by ons aan vir prof Tammy Robinson-Smythe se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Intreerede: Professor Cletos Mapiye
Sluit by ons aan vir prof Cletos Mapiye se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit AgriWetenskappe.
Die waarde (en risiko's) van inligting – en 'hack' jouself
Hierdie een uur lange sessie kyk prakties na die waarde van inligting deur by onsself te begin: Hoeveel van ons eie inligting is reeds aan booswigte blootgestel
Sonstaal en Berging: Sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms - Prof Craig McGregor
Sonstaal en Berging: Sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms - Prof Craig McGregor