Popular searches
43 resultate gevind
Stellenbosch University
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys
Wêreldtelekommunikasie- en Inligtingsgemeenskapsdag word jaarliks op 17 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf dr Sonja Strydom van die Sentrum vir Leertegnologieë dat nog baie in Suid-Afrika gedoen moet word om die...
Stellenbosch University
KI-Bemiddelde Multimedia –’n Omwenteling in Inhoudskepping
Ontsluit die potensiaal van KI in die skepping van multimedia-inhoud met ons omvattende gids. Dit fokus op KI-gegenereerde beelde, maar daar word ook vlugtig gekyk na die generering van video's en musiek. Hierdie gids verskaf waardevolle...
Centre for Learning Technologies
Gemengde Leer Gevallestudies
Ontdek US se gevallestudies oor gemengde leer wat goeie praktyk en samewerking in leertegnologieë uitlig.
Stellenbosch University
Boekvrystelling: Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis
Boekvrystelling deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis Tydens die laaste sessie van die Universiteit Stellenbosch se virtuele...
Stellenbosch University
Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon
SLT en sy personeellede erken die belangrike rol van sosiale bewustheid en verantwoordelikheid. As deel van ons praktiese bydrae buite die grense van die sentrum, is ons besig met 'n gesamentlike poging met Hoërskool Gordon in Somerset-Wes...
Stellenbosch University
KI en sosiaal-bewuste pedagogieë
Hierdie kursus bied aan akademici wat aan die US klasgee die geleentheid om hulle kennis en begrip van die rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die verskillende pedagogiese benaderings speel, te verbreed, met die fokus op die...
Stellenbosch University
Die Soeke na Kunsmatige Intelligensie in Leuven
“We need to dream up what comes next and let our imaginations run wild, so that we begin to anticipate the various potentials of postdigital educational futures, rather than backing into them and hoping that we get it right" - David...
Centre for Learning Technologies
Bedryf
Ontdek die SLT se bedrywighede en hoe dit effektiewe onderrig en leer by US ondersteun.