Skip to main content
Photo taken by Centre for Learning Technologies

Geleenthede vir Afstandsonderrig & Beperkte Kontaktyd

Skep Interaktiewe Lesse vir Selfstudie


iSpring Lesings

SU Logo (Video YT)
Watch Creating interactive lessons for self-study (iSpring lectures) on YouTube.

iSpring is 'n PowerPoint-byvoegsel wat dit moontlik maak om PowerPoint-skyfies in interaktiewe lesse te omskep wat vasvrae, opnames, vertellings en ander interaktiewe elemente bevat.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:


ERKENNING: Foto geneem deur Sentrum vir Leertegnologieë