Skip to main content

Projekbestuur

Universiteit Stellenbosch Biblioteek

Totale vernuwingskoste: R23 miljoen

Die Universiteit Stellenbosch se hoofbiblioteek op kampus is nuut ingerig en spog nou met ’n verwelkomende nuwe ontvangslokaal, studie- en werksruimtes vir studente, meer kantoor- en administratiewe ruimtes, en nuwe kleedkamers. Die nuwe genderneutrale kleedkamers is ’n voorbeeld van dit wat ons vir die toekoms beplan. Alle geboue sal voortaan met kleedkamers van hierdie aard toegerus word.

Library-1-scaled.jpg