Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Annerie Senekal
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei

Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Lees verder
Mandy Ward

Toekennings en mylpale

Mandy’ se pad geteer met vasberadenheid, leer en toewyding

Information Technology writes:

Mandy Wanza joined Stellenbosch University in 2009. She is built her career on genuine passion for customer experience...

Lees verder
Photo of Jermaine

Toekennings en mylpale

Jermaine stel nuwe standaard vir uitnemendheid

By Facilities Management

We are proud to nominate Jermaine Hendrick for the RC Award in recognition of his exceptional contributions to positioning Stellenbosch...

Lees verder
Inventors awards

Toekennings en mylpale

US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch skep nuwe aansoekportaal vir kollateraal-gesteunde studielening vir studente met finansiële uitdagings

Die Universiteit Stellenbosch skep nuwe aansoekportaal vir kollateraal-gesteunde studielening vir studente met finansiële uitdagings

Om die finansiële uitdagings wat studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) befonds word en deel is van die sogenaamde “vermiste...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings

Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings

​'n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit Stellenbosch in Julie besoek vir 'n...

Lees verder
Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou

Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou

​Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat...

Lees verder