Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Annerie Senekal
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei

Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Lees verder
Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus

Innovasie en entrepreneurskap

Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus

​Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur...

Lees verder
Leerders kan SU Advantage kry vir slegs R99pm

Leerders kan SU Advantage kry vir slegs R99pm

​Die Universiteit Stellenbosch se SUNCOM-afdeling in vennootskap met sy Sentrum vir Pedagogiek (SUNCEP) bied hoërskoolleerders toegang tot sy aanvullende...

Lees verder
US se projek vir wateroptimalisasie internasionaal erken

US se projek vir wateroptimalisasie internasionaal erken

​Die Universiteit Stellenbosch se volhoubare wateroptimiseringsprojek is aangewys as die naaswenner in vanjaar se International Sustainability Campus Network...

Lees verder