Popular searches
8384 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys
  Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times Higher Education (THE) wêreldreputasieranglys vir universiteite. Die US, wat in die...
      Stellenbosch University
    Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings
  Tydens die onlangse Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-) het ek die heroorweging van kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings voorgestel. Ek het my betoog, gegrond op die...
      Stellenbosch University
    Afrika-sentrum gedenk Wêreldvigsdag saam met gemeenskap
  Die Afrika-sentrum vir MIV/vigsbestuur, wat onder die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) val, hou 'n gemeenskapsdag om Wêreldvigsdag op 1 Desember te gedenk. Die doel is om mense weer bewus te maak en hulle op te roep tot...
      Stellenbosch University
    Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek
  Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder vir die impak van rampe wat verband hou met klimaatsverandering, soos vloede...
      Stellenbosch University
    Universiteite in Afrika kan ware impak op vasteland maak — Prof Wim de Villiers
  Universiteite in Afrika het al die nodige vermoëns en vaardighede om 'n ware impak op die vasteland te maak. Só skryf prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, in ʼn meningsartikel wat die Sunday Times...
      Stellenbosch University
    De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022
  In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de Oliveira en dr Sikhulile Moyo – as ontvangers van vanjaar se Duitse Afrikatoekenning...
      Stellenbosch University
    SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets
  Afrikaanse vertaling volg binnekort The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that develop new business opportunities and value chains for their farming...
      Stellenbosch University
    Konferensie pak transformasie in hoër onderwys
  Transformasie in hoër onderwys is nie net ʼn nasionale agenda nie, maar is noodsaaklik vir die verwesenliking van ʼn nierassige samelewing. Suid-Afrika, soos ander lande wêreldwyd, word deur ʼn magdom realiteite, vrae en uitdagings in die...
      Stellenbosch University
    Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af
  Prof Johann de Villiers, 'n voormalige dekaan en staatmaker van die Departement Ondernemingsbestuur, tree aan die einde van die jaar af. Dit bring 'n einde aan sy voortreflike loopbaan wat nie net die Universiteit Stellenbosch beïnvloed het...
      Stellenbosch University
    Fakulteit vier toppresteerders
  Die CGW Schumann-medaljewenner van 2021, Lauren Tsafandakis, het onlangs haar prestasie met 'n middagete saam met fakulteitsbestuur en gesinslede by die Postcard Café buite Stellenbosch gevier.Die CGW Schumann-medalje word elke jaar aan die...