Popular searches
8346 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n nuwe direkteur
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe direkteur, professor Johann Kirsten. Hy is die Buro se sesde direkteur sedert dit in 1944 tot stand gekom het. "Ons is verheug oor die aanstelling van prof...
Ontmoet Breda Reed: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Breda Reed. Hy is ’n trotste Namibiër wat skoolgegaan het op Paul Roos...
Ontmoet Menzi Mtshali: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Menzi Mtshali. As jy sewe onderskeidings op skool behaal het, is dit nie...
Ontmoet Kyle Goosen: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Kyle Goosen. Deeltydse gholfspeler. Deeltydse kitaarspeler. Voltydse...
Maatskappye met vroue-direkteure is meer verantwoordbare korporatiewe burgers
Genoteerde maatskappye met meer vroue-direkteure is ook meer verantwoordbare korporatiewe burgers, skryf prof Suzette Viviers en dr Nadia Mans-Kemp van die Departement Ondernemingsbestuur in ʼn meningsartikel wat Vrydag (29 Julie 2016) op...
Rektor verkies tot Adviesraad van gesaghebbende internasionale vaktydskrif
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en ook ʼn gerekende navorser oor gastroënterologie, is onlangs tot die Adviesraad van die akademiese tydskrif Gastroenterology verkies. As die mees...
Groot projek om ongerepte Oos-Kaapse woude te verken
Die kruipende insekte en klein diertjies wat dikwels endemies is tot die mistige woude van die Oos-Kaap, is die onderwerp van 'n driejaarprojek wat deur Suid-Afrika se Departement van Wetenskap en Tegnologie gefinansier word. Die voorgenome...
Forum bekyk befondsingsopsies vir 8% styging in inkomste
Dr Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Universiteite SA (USAf) en die Forum vir Universiteitsraadsvoorsitters (UCCF) het op Vrydag 12 Augustus 2016 ooreengekom op die stigting van 'n forum van veelvuldige belangegroepe...
Zanele wil haar ervaring met ander deel
Maties Sport se personeellede het die Paralimpiese en Maties Parasport-atleet Zanele Situ Maandag gelukgewens omdat sy as vlagdraer vir die SA Paralimpiese span in Rio gekies is, en haar sterkte toegewens. Lees haar storie hier … Wat...
Gesogte beurse ʼn hupstoot vir kliniese navorsing
Kliniese navorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn hupstoot ontvang toe drr Charles Kyriakakis, Jen Holness en Leigh van den Heuvel elk ʼn vierjaarlange beurs deur...