Gewilde soek terme
8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Hardekraaltjie-begraafplaas: Wag, is daar ‘n begraafplaas op kampus?
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Niewinsgewende organisasies sukkel gedurende COVID-19-inperking
Niewinsgewende organisasies speel 'n noodsaaklike rol in verskeie sektore en gemeenskappe, maar sommige staar die moontlikheid van sluiting in die gesig gedurende die COVID-19-inperking weens kwynende hulpbronne, skryf Anika Berning van die...
Boek: Suid-Afrika ná COVID-19
I n 'South Africa Beyond Covid-19', 31 plaaslike denkleiers - waaronder prof Servaas van der Berg van US se Departement Ekonomie - ondersoek die nadraai van die gevolge van die koronavirus op die land. 'n Artikel oor hierdie boek is deur...
Tien US-finaliste ding mee om SA se ‘Wetenskap-Oscars’
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope klompie jare goed verteenwoordig by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of te wel die NSTF/South32 Awards). Vanjaar is geen uitsondering nie...
SR stel hul "Skoon-veldtog" bekend
Die eerste toetsweek van die akademiese kalender, wat berug is daarvoor dat dit 'n stresvolle tydperk vir alle studente is, bring vanjaar nuwe en uitdagende omstandighede mee. Vanweë die verwoesting wat die COVID‑19‑pandemie saai, is dit...
Skool vir Rekeningkunde betreur afsterwe van Yvette Diedericks
Die bestuur van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het met skok en hartseer verneem van die afsterwe van me Yvette Diedericks van die Skool vir Rekeningkunde op 4 Junie 2020. Sy het aan asma...
Doen jou deel om ons oseane te red
Maandag (8 Junie) is Wêrelddag vir Oseane. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian (7 Junie), skryf Molly Czachur van die Evolusionêre Genomika-groep dat ons almal ons deel moet doen om die oseane te red. Lees die vertaalde weergawe van...
Tomlinson dien op WGO-groep vir moeder- en kindergesondheid
Prof Mark Tomlinson, mededirekteur van die Instituut vir Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) beskryf sy aanstelling by ʼn belangrike adviesgroep van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn groot eer. Tomlinson sal deel wees van die...
Voormalige Thuthuka student slaan toppos by WP Krieket los
Die artikel Former bursary student hits a six and lands top job at WPCA deur 'n verslaggewer van die Mail & Guardian is op 4 Junie 2020 in die Mail & Guardian gepubliseer. Om die volledige artikel te lees, kliek hier. Agtien jaar lank...
"My passie is om vir dowe kinders skool te hou"
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal wees. Die hoogtepunt van die jaar sal die sesde konferensie van African Network...