Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Goedgekeurde kwartaal- en eksamendatums vir 2021
Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het onlangs die kwartaal- en eksamendatums vir 2021 goedgekeur. Verskeie faktore wat die onderwyssektor die afgelope jaar geraak het en 'n impak op die aanvang van 2021 sal hê, is...
US se top studente met Rektorstoekennings vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se top studente wat op verskillende terreine soos die akademie, leierskap en sosiale impak uitgeblink het, is Donderdagaand (1 Oktober 2020) tydens 'n aanlyn geleentheid met Rektorstoekennings vir...
Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure
'n Nuwe verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek toon dat gewetenlose geldskieters nog steeds voortgaan om arm Suid-Afrikaners uit te buit met aftrekkings van tot 75% van hulle maandelikse lone en salarisse wat hulle met...
Kom ons vind saam 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) het begin om 'n nuwe handelsmerk vir die US te ontwikkel en die universiteitsgemeenskap word gevra om aan die proses om deel te neem. Met behulp van die waardevolle insette wat in die vorige rondte van...
US grondkundiges slaan internasionale prys los vir boek oor volhoubare grondvoorbereiding
’n Boek deur twee grondkundiges van die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale erkenning gekry van die wingerdboukundige publikasiebedryf. Die publikasie, wat wenke verskaf oor hoe die druiwebedryf volhoubare grondvoorbereiding...
Dieetkunde-studente leer én maak 'n verskil in die gemeenskap
Die opmaak van voedselpakkies, die ontwikkeling van resepte vir voedsame soppe wat die immuunstelsel 'n hupstoot gee, en die leer van basiese tuinmaakvaardighede aan skoolkinders. Hierdie was net 'n paar van die aktiwiteite waaraan die...
US vereer uitstaande individue
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan eredoktorsgrade toeken aan ses uitstaande individue wat 'n waardevolle bydrae op die gebied van geneeskunde, die letterkunde, die uitvoerende kunste, ondernemingskap, wetenskap, opvoeding en...
Wêreldonderwysersdag: US-kenners fokus onderwyskwessies
Maandag (5 Oktober) is Wêreldonderwysersdag. In artikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en Die Burger fokus Proff Maureen Robinson en Michael le Cordeur van die Department Kurrikulumstudie op van die uitdagings wat onderwysers gedurende...
US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika
Met die wêreld wat steeds in die globale COVID-19-pandemie gedompel is, het baie lande, insluitende Suid-Afrika, 'n toename in die aantal gevalle van geestegesondheidsiektes gesien. Volgens dr Nathaniel McGregor is daar nog nie genoeg...
#Researchforimpact: 'n Nuwe genomiese databasis vir borskankerpasiënte
Die integrasie van genomiese navorsing en roetine kliniese dienslewering het 'n werklikheid geword toe mede-navorsers prof Maritha Kotze en prof Karin Baatjes 'n Strategiese Gesondheidsinnovasie-vennootskapstoekenning van die Suid...