Popular searches
8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
AUDA-NEPAD stel sentrum van uitnemendheid bekend om plaaslike Afrika-innovasies uit te bou
In 'n unieke drieledige vennootskap het die Afrika-unie se ontwikkelingsagentskap (AUDA-NEPAD), die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) en die Universiteit Stellenbosch (US) die AUDA-NEPAD Sentrum van...
Die Skool vir Publieke Leierskap betoon eer aan doktorale kandidaat, wyle mnr John Kavuma
Dit is met groot hartseer dat die direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap, prof Zweli Ndevu, sy PhD-studieleier, prof Tania Ajam, en ons personeel en studente verneem het van die ontydige afsterwe van ons voormalige doktorale...
Prof Dramowski opgewonde oor nuwe leiersrol in pediatrie by TBH
Prof Angela Dramowski, ʼn spesialis in aansteeklike pediatriese siektes in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, is onlangs aangestel as die Hoof: Kliniese Eenheid (Algemene Pediatrie) by die Tygerberg-hospitaal. Volgens haar is dié...
Prof Ilse Feinauer lei SAAWK
Prof Ilse Feinauer, die bekleër van die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk, is to die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se Akademieraad verkies. Die SAAWK bestaan reeds sedert...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 21 Junie 2021)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag 21 Junie 2021 vir die tweede keer dié jaar vergader. Die vergadering het plaasgevind teen die agtergrond van 'n hernude landwye toename in COVID-19-infeksies, wat die regering...
Implikasies van aangepaste COVID-risikovlak 4 vir US
Beste kollegas en studente Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand (27 Junie 2021) en die aankondiging van die aangepaste risikovlak 4 (van 28 Junie tot 11 Julie), het die Institusionele Komitee vir...
ANO stel publikasie oor US navorsingsleerstoele en Sentrums van Uitnemendheid bekend
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in Junie 2021 'n boekie oor die US se navorsingsleerstoele en Sentrums vir Uitnemendheid bekendgestel. Die boekie is daarop gemik om meer inligting te verskaf...
Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek?
Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek? Dit is die vraag wat dr Mariaan Roos van die Departement Rekeningkunde en Ouditkunde by die Fakulteit Krygskunde probeer beantwoord het in ʼn...
Oorweeg dit om jou tyd en talent te skenk
Julien Wormser, voormalige internasionale uitruilstudent en nuwe voorsitter van die Europese tak van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB-) Alumnivereniging, sê dat hy min ondervinding van vrywilligerwerk het, maar dat hy hierdie...
Voeg waarde tot die Maties-netwerk toe
Sy werk as die streeksbestuurder vir die Asiatiese-Stille Oseaan-streek by die BMW Groep in München, Duitsland, hou Heinrich Schwella baie besig. Maar hierdie Matie maak tyd om aan sy alma mater terug te gee. Heinrich, wat die graad BCom...