Popular searches
8427 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente
  Candice van Wijk het haar eerste Comrades-marathon met 'n bronsmedalje en 'n massiewe glimlag voltooi. 'n Glimlag wat nie net gestraal het van vreugde om dié veeleisende wedloop te kon voltooi nie, maar ook van bewondering vir die...
      Stellenbosch University
    Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente
  Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters en Universiteit Stellenbosch (US) internasionale mediese gegradueerdes Edouard Hosten en Charlotte Maillard getref deur die swak lewensomstandighede...
      Stellenbosch University
    Dinosourus-spesie so groot soos ’n hond, het in ondergrondse gate gewoon
  'n Nuutontdekte voorouer van Thescelosaurus toon dat hierdie diere minstens 'n deel van hul lewe in ondergrondse gate deurgebring het. Volgens 'n mediavrystelling wat deur North Carolina State University (NCSU) uitgereik is, was die “nuwe"...
      Stellenbosch University
    Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel: agt stappe wat dit op die regte pad sal kry
  Hierdie artikel is eerste gepubliseer in The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier. Daar wydverspreide probleme met die bestuur van Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel. 'n Aantal aanwysers dui op hierdie disfunksie. Dit sluit...
      Stellenbosch University
    160 kilometer se stap om fondse in te samel vir nagraadse studies in polimeerwetenskap aan die US
  'n Chemie-dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan160 kilometer in vier dae stap om geld in te samel vir die Ron Sanderson Beursfonds wat in 2015 gestig is ter ere van wyle Prof. Ron Sanderson se bydrae tot die ontwikkeling van...
      Stellenbosch University
    Afrika-teenkorrupsiedag: Fluitjieblasers help bekamp korrupsie
  Afrika-teenkorrupsiedag word jaarliks op 11 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Pregala Pillay (Skool vir Publieke Leierskap / Teenkorrupsiesentrum vir Onderrig...
      Stellenbosch University
    SU-UIC keur vrystelling van IEB se internasionale Mei 2024 eksamenresultate goed
  "Ons (SU-UIC) beskou dit as 'n baie suksesvolle eksamensessie in hierdie vierde aanbieding" ~ Prof Sarah Howie, Direkteur van die SU-UIC Die Stellenbosch Universiteit (SU) Eenheid vir Internasionale Kredensialisering (SU-UIC) is verheug om...
      Stellenbosch University
    Sosiale impak: Merin Jacob bepleit deernisvolle oplossings vir haweloosheid
  In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat ʼn betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
      Stellenbosch University
    SAF Aanlyn winterskool
  Online Winter School: Analytical Techniques for Biomedical Sciences Stellenbosch University Division for Research Development Central Analytical Facilities Marketing and Media Outline and Proposal by Dr Angelique Coetzer ([email protected])...
      Stellenbosch University
    Erasmus+-mobiliteitsprogram grensverskuiwend vir US-personeellid
  Sy deelname aan die onlangse Erasmus+-personeelmobiliteitsprogram* in Turkye het nie net sy beroepsontwikkeling 'n hupstoot gegee nie, maar hom ook met 'n leeftyd se herinneringe gelaat. So sê Sibusiso Lukhele, projekkoördineerder in die...