Popular searches
Verbeter impak
Dit is vir navorsers belangrik om hul teenwoordigheid op die internet te beheer. Raad oor hoe om jou sigbaarheid te verbeter sodat ander die inligting oor jou sal vind wat jy graag wil hê gevind moet word en ook om jou aantal sitate te...
Sitaatanalise
Sitaatanalise, ook bekend as bibliometrie, word al meer belangrik vir navorsingsevaluering en die meting van navorsingsimpak. Die Biblioteek teken in op databasisse wat van hulp is met hierdie metings, wat nuttig is vir NRF evaluerings, CV...
Unieke outeursidentiteit (ORCID)
Die stelsel wat die meeste erken word vir die skep van 'n unieke navorsersidentiteit is ORCID (Open Researcher & Contributor ID), 'n inisiatief wat daarop gerig is om 'n sentrale register van unieke outeursidentiteite te skep, met...
Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens het aansienlike hulpbronne belê om Ooptoegangsinisiatiewe binne sy gebruikersgemeenskappe te verhoog.
Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
Navorsers kan die hierdie sagteware toepassing vir navorsingsdatabestuurbeplanning gebruik om databestuursplanne te skep
Selfargivering
Die Universiteit Stellenbosch institusionele beleid insake die verpligte selfargivering van navorsingsuitsette is amptelik deur die US Raad op 1 Desember 2014 aanvaar.
Oop toegang
Oop toegang (open access (OA)) verwys na die praktyk om onbelemmerde toegang deur middel van die Internet te verleen tot vakkundige portuurbeoordeelde navorsingsartikels, tesisse, proefskrifte/verhandelings, monografieë en hoofstukke in...
SUNScholar
SUNScholar is an open access electronic archive for the collection, preservation and distribution of digital materials created by researchers of Stellenbosch University, which are of great academic research importance. It is an online...