Popular searches
8129 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#USjeugdag: ‘Gryp universiteitsloopbaan aan as geleentheid om te leer en te groei’
Caitlin Laing, 'n derdejaar BA Regte-student, sê wanneer studente hul universiteitsloopbaan as 'n holistiese groei- en leerervaring aangryp, kan dit hul lewe verander. Gedurende Jeugmaand plaas ons die kollig op agt lede van die...
Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse student in toegepaste wiskunde, en me. Emma King, 'n nagraadse student in...
Die US se Eenheid vir Gelykwaardigheid verskuif na die Verantwoordelikheidsentrum: Leer en Onderrig
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid sal voortaan direk aan die Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, verslag doen.Die skuif word gemaak ná deeglike besinning oor die posisionering van die eenheid in die Universiteit, sodat...
Nuwe hoof van Kerngeneeskunde soek oplossings wat Suid-Afrikaners bevoordeel
Vyf-en-twintig jaar nadat professor James Warwick as junior kliniese assistent by die Afdeling Kerngeneeskunde begin het, is hy aangestel as die nuwe hoof van die afdeling – ʼn bevordering wat hy as ʼn “opwindende volgende stap" in sy...
Implikasies van COVID risikovlak 3 vir US
17 Junie 2021 Beste personeel en studente President Cyril Ramaphosa het vroeër vandeesweek die land na aangepaste risikovlak 3 toe verskuif. Dit is in reaksie op 'n landwye toename in koronavirus-infeksies met die gemiddelde aantal...
#USjeugdag: 'Die wêreld het mense nodig wat voluit leef'
Christopher Arendse, 'n finalejaar mediese student, sing al ses jaar lank in die Universiteit Stellenbosch (US) Koor. Hy sê die koor het hom geleer dat hoe meer hy ander omarm, hoe meer is hy in staat om homself te omarm. Gedurende...
Vergelyk appels met appels - nou selfs aan die binnekant - met X-straal-rekenaartomografie en 3D-beeldanalise
Die 'Fuji' appelkultivar is ekonomies belangrik en is een van Suid-Afrika se mees gekweekte appelkultivars. Interne verbruining van hierdie appels tydens opberging is dus nie gewens nie. 'n Studie deur verskeie navorsers het geaffekteerde...
Eerste prys vir Tshibalanganda by IMGRAD-konferensie
Muofhe Tshibalanganda, 'n analis by die SAF CT-skandeerder eenheid, het eerste prys gewen vir beste MSc-aanbieding tydens die Imaging with Radiation-konferensie (IMGRAD) 2021, wat van 4-5 Augustus plaasgevind het. Die titel van haar...
Studie toets mond deppers vir die opsporing van tuberkulose
Tuberkulose (TB) is 'n dodelike siekte. Kinders ontwikkel dikwels 'n vorm van hierdie siekte wat die diagnose selfs met behulp van formele tegnieke bemoeilik. Die konsentrasie van bakterieë in die sputum van kinders val dikwels onder die...
PhD-student se sukses by die Massaspektrometrie LC-MS-eenheid
Keabetswe Masike was 'n PhD-student onder toesig van prof Marietjie Stander, bestuurder van die Massaspektrometrie LC-MS-eenheid en prof André de Villiers van Chemie, en het haar PhD-studie suksesvol voltooi in 2021. Sy het grootliks op...