 
      Auxins (groeigeleenthede)
Die Auxin-projek het dit ten doel om die volgende groeigeleenthede vir US akademici te skep:
- Toonvensters vir innoverende onderrig- en assesseringspraktyk op kampus 
- Geleenthede vir akademici om ondersoek in te stel na, en hulle kennis te verdiep aangaande, onderwerpe van eie belang in die arena van onderrig en leer aan die US 
- ‘n Akademieskap van Onderrig-roete op die groeipad as reflektiewe dosente. 
Auxins vind maandeliks plaas tydens middagete (12:45 tot 13:45; padkos sal voorsien word)28 Maart (Aanbieders: Dr Shanelle van der Berg & Prof Sandy Liebenberg; Titel: Flexible assessment and transformative legal education) 18 April (Aanbieder: Ms Kayla Lawson; Titel: Development of Sunlearn e-tutor using the principles of gamification) 30 Mei (Aanbieder: Prof Philip du Plessis; Titel: Virtuele realiteit in die klaskamer) 25 Julie (Aanbieder: Dr Marie Louise Bota; Titel: Teacher Professional Development: Mentoring as professional (practice) development in SA schools) 29 Augustus (Aanbieders: Dr Charlene van der Walt & Ms Magriet de Villiers; Titel: TBA) 26 September (Aanbieder: Dr Elize Archer; Titel: TBA)
Waar: Den Bosch, oorkant “Skuilhoek”, Victoriastraat 41 (direk agter die Konservatorium)
Besprekings: Nothemba Nqayi, e-pos: [email protected]
Tel: 021 808 3717Webwerf: http://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/ctl/professional-learning-opportunities-for-t-l/auxin