'n Boek wat die nasleep van ras en rassisme in Suid-Afrika en die res van die wêreld verken, is op Donderdag 25 Junie 2020 gedurende 'n aanlyn geleentheid van...
ʼn Sport- en oefeningkenner van die Universiteit Stellenbosch (US) is ʼn lid van ʼn hoëvlak- internasionale Uitbreekvoorkomingstaakspan wat ʼn gratis aanlyn...
Onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n Matriek Oorlewingshandleiding vrygestel met wenke en lewensadvies om die klas van 2020 te...
Die duistere politieke geskiedenis van tabak bied die geleentheid om die puriteinse, morele, nywerheidsproteksionistiese en wetenskaplike argumente vir en teen...
Die volgende artikel deur prof Sandra Liebenberg van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch het op 29 Junie 2020 in die Daily Maverick...
Die aanvang van COVID-19 het ons genoodsaak om ons in-persoon interaksie met studente gedurende die eerste semester, asook vir die afsienbare toekoms , te...
Die US Fakulteit Opvoedkunde se glossariumprojek is in 'n gratis toegang selfoontoepassing, genaamd MobiLex ontwikkel. Akademici in die fakulteit stel 'n...
Daar was verskeie redes waarom Afrikaner Ekonomiese Bemagtiging meer effektief was as Swart Ekonomiese Bemagtiging, skryf dr Jantjie Xaba (Departement...
Sal die residensiële universiteit die COVID-19-pandemie oorleef? Dit is die vraag wat dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie...
Die Samewerkingsnetwerk vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg in Openbare Gesondheid in Afrika (CEBHA+) beoog om in die langtermyn kapasiteit en infrastruktuur te...