Skip to main content

Korrupsie belemmer groei en ontwikkeling in Afrika

Die aard, omvang en kompleksiteit van korrupsie is 'n groot uitdaging wat in die weg van inklusiewe groei en volhoubare ontwikkeling in Afrika staan, skryf prof...

Nuwe normaal vir kinders wat teruggaan skool toe

Met al hoe meer Suid-Afrikaanse leerders wat teruggaan skool toe, verskaf prof Shaheen Mehtar, ʼn infeksievoorkomingsbeheerspesialis betrokke by die Departement...

Suid-Afrikaners moet gesonder wees vir universele gesondheidsorg om te slaag

Suid-Afrikaners sal ʼn gesonder leefstyl moet handhaaf vir die Nasionale Gesondheidsversekering om ʼn sukses te wees, skryf Jane Simmonds, dr Charles Parry (beide...

US-navorsers ontvang gesogte internasionale studiebeurs

Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs gekies om deel te wees van die gesogte Radcliff-instituut vir Gevorderde Studies-genootskap by...

Skenking verseker voortsetting van US-sertifikaatprogram

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sertifikaatprogram (SP) in Musiekgeletterdheid het geld ontvang om ten spyte van die nasionale staat van inperking die...

MGD bied 67-minuut virtuele Mandeladag-viering

​Matie Gemeenskapsdiens (MGD) neem sy Mandeladag-aktiwiteite vandeesmaand aanlyn met 'n virtuele bespreking van 67 minute oor “Personeel-welstand tydens COVID...

US Dataskool het ‘mededingende voorsprong’, sê nuwe stuurman

Prof Kanshukan Rajaratnam het onlangs by die Universiteit Stellenbosch aangesluit as die nuwe direkteur van die US se nuutgevestigde Skool vir Datawetenskap en...

Oorbevolking, klimaatskrisis kan ons oorweldig

Saterdag 11 Julie is Wêreldbevolkingsdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maveric k (6 Julie) skryf prof Mark Tomlinson (Instituut vir...

Studie toon leierskap kan onderwyskrisis in SA teenwerk

'n Studie deur 'n navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe toon hoe skoolleierskap 'n kritieke rol kan speel om die akademiese prestasie van...

Studente speel ʼn integrale rol in die lewering van gesondheidsorg: bevindinge van Suid-Afrika

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn . Lees die volle artikel hier . ​Berigte van regoor die wêreld dui daarop dat die tekort aan...
Subscribe to