Professor Theo Broodryk, Medeprofessor in Regte, het onlangs die gesogte Georg Forster-toekenning van die Alexander von Humboldt-stigting in Duitsland ontvang...
Leierskap neem baie verskillende vorme aan. Party mense streef na individuele uitnemendheid sodat ander hulle voorbeeld kan volg; ander verkies om op...
Gemeenskapsgesondheidswerkers in Kaapstad help red lewens gedurende die COVID-19-pandemie deur medikasie by die huise van mense wat in hoë-risiko groepe val af...
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 06 Augustus 2020 U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse Leer en Onderrig Seminaar onder die vaandel van die Vise...
Omtrent elke keer wat jy 'n webwerf besoek, op die “aanvaar"-knoppie klik of sagteware aflaai, sluit jy 'n aanlyn-kontrak – 'n nie-onderhandelbare kontrak soos...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat sommige van die biblioteke vanaf 6 Julie 2020 oop is vir beperkte dienslewering aan kliënte. Die...
Beste lede van die US-gemeenskap Met die koronavirus-grendelstaat wat 100 dae in Suid-Afrika nader, besef ons al hoe meer dat ons nie net 'n gesondheidskrisis...
As 'n jong seun wat in die Oos-Kaap grootgeword het, wou Sven Weidner gedurig 'n helpende hand uitreik na diegene in nood. Hy glo geen poging is te klein om 'n...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n nuwe potgooikanaal bekendgestel om die aandag op aktuele onderwerpe en innoverende navorsing wat by die...