Skip to main content

Toekenning sal 'betekenisvolle bydrae' maak tot versorging van mense met beroerte

'n R2.2 miljoen navorsingstoekenning van die Britse Nasionale Instituut vir Gesondheidsnavorsing (NIHR) sal professor Quinette Louw een stap nader bring aan...

Virtuele konferensie ondersoek rol van kunste in vrede en versoening

Die Universiteit Stellenbosch (US) was onlangs gasheer vir 'n internasionale konferensie met die tema, Art in Peace and Reconciliation: A Transnational...

Studente skryf oor jeugkwessies

Ter viering van Jeugdag (16 Junie) en Jeugmaand, skryf studente Connor Bam (Geesteswetenskappe) en Tian Alberts (Regte) vir onderskeidelik Mail & Guardian en...

Ons sal sáám ʼn post-COVID-19-wêreld moet bou

Ons sal saam ʼn beter, meer gebalanseerde en meer deernisvolle wêreld moet bou wanneer die COVID-19-pandemie verby is, skryf prof Arnold Smit van die...

US se diversiteitsontwikkelingsprogram aanlyn voortgesit

​Die Siyakhula Diversiteitsontwikkelingsprogram van die Universiteit Stellenbosch (US), wat nou die Siyakhula Live-reeks genoem word, gaan in die tweede...

Huldeblyk – Elsa Joubert (19 Oktober 1922 – 14 Junie 2020)

Die skrywer Elsa Joubert is op 14 Junie 2020 op 97-jarige ouderdom oorlede. Die Departement Afrikaans en Nederlands bring hulde aan hierdie alumna van die...

Julie-databondels, terugkeer van studente, en akademiese reelings

Die Afrikaanse weergawe van hierdie inligting sal binnekort op die US se webblad oor die COVID-19-virus beskikbaar wees.

Afrika benodig langtermyn-strategie om COVID-19 te klop

Afrika is uiters kwetsbaar vir die COVID-19-pandemie en sal ʼn langtermyn-strategie nodig hê om dit te klop, skryf dr Njeri Mwagiru van die Instituut vir...

Afrika-lande se vinnige reaksie op COVID-19 ‘help baie’

​Afrika se reaksie op die COVID-19-pandemie is onlangs in 'n digitale dialoog bespreek wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se leerstoel vir Maatskaplike...

Springbokke, alumni en ondersteuners samel fondse in met #Train4Fees

Maties Sport en die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge het 'n 2-maande fondsinsamelingsveldtog – #Train4Fees –...
Subscribe to